lig so blou cover art

Créé le déc. 5, 2025

Paroles

Die lig so blou met jou hand in myne gevou
gebou om n lewe saam te bou
jou mooiste drome wat my gedagtes op bou

kom en le jou hart in my hande
maak jou gerus in my wonde
met jou vrees en al jou berou
maak ek jou my beste pel

jou geloof maak my glo met die twyfel in jou oe,weet ek jys gestuur van bo
met my oe in jou sig maak jy my glo

jou hart sal ek beskerm met die wereld se kern
viraltyd jou hart naby aan my hou.
want dit is wat ek soek vir jou